Paarlvallei Eisteddfod

Ons neem nie deel aan die Tygerberg Eisteddfod nie aangesien ons voel dit te veel gaan oor kompetisie en nie die totale ontwikkeling van die kind nie. Vir ons gaan dit oor die kind as ‘n individu. Die toekenning is vir hom persoonlik en nie ‘n kompetisie nie. Dit moet kinders in hulle-self bemagtig. Dus verkies ons die Paarlvallei Eisteddfod waar dit nog oor die kind gaan. Laerskole hier in die omgewing skryf wel die kinders se werke in wat hulle by die skool maak!

Indien u graag u kind ook by Tygerberg wil inskryf kan u ons kontak, dan kan ons die besonderhede vir u stuur oor hoe om dit te doen. Dit moet egter voor Februarie wees. Daar kan slegs 5 kinders per graad ingeskryf word. Ons kies slegs die wat ons weet ‘n toekenning sal ontvang deur so teleurstelling te voorkom.

Hierdie sertifikate kan ook by kinders se skole ingehandig word om tydens saalbyeemkomste of prysuitdelings ontvang te word.

Beoordelingskriteria

CUM LAUDE 90% en hoër GOUD CUM
HOOGSTE LOF 85% - 89% GOUD +
80% - 84% GOUD
LOF 75% - 79% SILWER +
70% - 74% SILWER
EERVOLLE VERMELDING 60% - 69% BRONS

Bekerwenner vir Visuele Kuns - Graad 5

Baie geluk aan Zaandré de Klerk

Paarlvallei Eisteddfod uitslae 2015

TOEKENNING NAAM EN VAN GRAAD
SILWER+ Minell du Plessis 3
SILVER+ Mieke Conradie 3
SILWER+ Nina Rose 3
CUM LAUDE Jean Coetzee 3
GOUD+ Mila Barnes 3
GOUD Lea van der Merwe 4
SILWER Lea van der Merwe 4
SILWER Lea van der Merwe 4
CUM LAUDE Zaandré de Klerk 5
SILWER Henko Singleton 4
SILWER Emma Botma 10
SILWER Annah Barnes 8
BRONS Elizabeth Cillie 2
GOUD Annabelle Mouton 2
SILWER+ Suné Joubert 3
SILWER Zaandré de Klerk 5
CUM LAUDE Manie Coetzee 5
SILWER+ Jana van Tonder 1
SILWER Jana van Tonder 1