Saterdae

Daar sal ongeveer elke 6 weke op ‘n Saterdagoggend vir 2ure (9h30 tot 11h30) ‘n kunsklas wees, waar ons lekker goed gaan doen waarvoor ons nie noodwendig tyd voor kry in die klas nie soos bv. ‘n Canvasoggend, modge podge, kleiwerk, puterwerk, mosaiek ens.

Daar sal ‘n fooi wees wat sal afhang van wat ons gaan doen.

Dit is nie net vir Kwas Kiddies Kinders nie, maar ook vir maats of boeties en sussies wat ook graag sou wou kom!

Ons sal julle op hoogte hou.

Dit sal ook op ons Facebookblad wees!